Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church

19 Dae
Hierdie 3-weeklange leesplan neem ons deur die tydlose wonder van hoe God deur sy Seun, Jesus, na ons toe gekom het. Die leesplan is ontwerp om op 'n Maandag te begin sodat elke naweek 'n korter inhoud sal insluit wat bedoel is vir rus en nadenke gedurende die vakansietyd. Sluit by ons aan terwyl ons bestudeer wat die geboorte van Christus vir ons toekoms, hede en verlede beteken.
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://newlifechurch.tv
Verwante Leesplanne

Infinitum Advent Verras deur God, Week 4

Elke Taal: Luister Na Die Veeltalige God

Die Gelykenisse van Jesus
Hanteer Jou Gevoelens

Goeie Raad

Heart of an Athlete

Die Invloed Van die Heilige Skrif

Die Belangrikheid Van Die Ondervinding: Die Oorlewingsgids

Maak die stukkende hart gesond
