MATTEUS 14:28-29

MATTEUS 14:28-29 NLV

Petrus sê toe vir Hom: “Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.” “Kom dan,” het Jesus gesê. Petrus klim toe oor die kant van die skuit en begin op die water na Jesus toe loop.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid