Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Stormbestand

21 Dae
Ly jy, of een van jou geliefdes, onder die trauma van planne wat nie uitgewerk het nie, verhoudinge wat verwoes is of sekuriteit wat vernietig is? In plaas daarvan om deur so 'n storm vernietig te word, kan jy toelaat dat dit jou vermoë om vinnig te groei, verbeter en jou doel in God tot vervulling te bring. Nadat jy dieper in die Woord van God gedelf het, sal jy vind dat daar 'n seëvierende manier is om stormbestand te wees!
Ons wil graag "Carol McLeod Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.carolmcleodministries.com.
Verwante Leesplanne

Ons Daaglikse Brood - Bybelse Grondbeginsels

Vind Vreugde in die Kamers van 'n Ma se Hart

Dit Het Gebeur (Waardig, Waardig) Uit "Vertical Worship"

Kos

Working Through Anger

Hou die Kleingeld: Bestuur Jou Geld Verstandig

Jesus, ek het U nodig!

21-Day Plan for Busy Women: A Rich and Satisfying Life

ReThink Life: 40 Day Devotional
