YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 9

1

SPREUKE 9:10

Afrikaans 1983

AFR83

Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.

Vergelyk

Verken SPREUKE 9:10

2

SPREUKE 9:8

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie 'n ligsinnige mens probeer opvoed nie, hy sal jou daarvoor haat. Voed 'n wyse op, en hy sal lief wees vir jou.

Vergelyk

Verken SPREUKE 9:8

3

SPREUKE 9:9

Afrikaans 1983

AFR83

Gee jou aandag aan 'n wyse mens, en hy kry meer wysheid, leer 'n regverdige, en sy kennis vermeerder.

Vergelyk

Verken SPREUKE 9:9

4

SPREUKE 9:11

Afrikaans 1983

AFR83

As jy wysheid het, sal jy lank lewe, jou lewensjare sal vermeerder word.

Vergelyk

Verken SPREUKE 9:11

5

SPREUKE 9:7

Afrikaans 1983

AFR83

Wie iemand so opvoed dat hy 'n ligsinnige mens word, moet die verwyt daarvoor dra; wie iemand so leer dat hy 'n goddelose word, doen dit tot sy eie skande.

Vergelyk

Verken SPREUKE 9:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's