YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 9:8

SPREUKE 9:8 Bybel vir almal (ABA)

Daar is mense wat altyd wil spot, jy moenie probeer om vir hulle te leer wat hulle moet doen nie, hulle sal jou haat. Wanneer jy vir 'n wyse mens wil leer wat om te doen, dan sal hy lief wees vir jou.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefhê.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie 'n ligsinnige mens probeer opvoed nie, hy sal jou daarvoor haat. Voed 'n wyse op, en hy sal lief wees vir jou.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie 'n spotter teregwys nie, anders haat hy jou; wys 'n wyse tereg, en hy sal jou liefhê.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bestraf 'n spotter nie, dat hy jou nie haat nie; bestraf 'n wyse man, en hy sal jou liefhê.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Die Boodskap (DB)

As jy hard met hom praat, kan hy jou seermaak. Hy kan jou begin haat, jou groot skade aandoen.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie hom wat spot, teregwys nie. Hy sal jou daarvoor haat. Wys iemand tereg wat wys is, en hy sal lief wees vir jou.

Deel
Lees SPREUKE 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's