SPREUKE 9:10 - Compare All Versions
SPREUKE 9:10 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer jy die Here respekteer en dien, dan begin jy wysheid kry. Wanneer jy die heilige God ken, dan is jy verstandig.
Deel
SPREUKE 9 ABASPREUKE 9:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.
Deel
SPREUKE 9 AFR53SPREUKE 9:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.
Deel
SPREUKE 9 AFR83SPREUKE 9:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die begin van wysheid is ontsag vir die HERE, en kennis van die Heilige is insig.
Deel
SPREUKE 9 AFR20SPREUKE 9:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vrees van die HERE is die begin van wysheid, en die kennis van die heilige is insig.
Deel
SPREUKE 9 CAB23SPREUKE 9:10 DB (Die Boodskap)
Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe.
Deel
SPREUKE 9 DBSPREUKE 9:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wysheid begin daar waar daar ontsag vir die HERE is. Hy wat die heilige God ken, het werklik insig.
Deel
SPREUKE 9 NLV