YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 8

1

SPREUKE 8:35

Afrikaans 1983

AFR83

Wie my vind, vind die lewe self en geniet die guns van die Here.

Vergelyk

Verken SPREUKE 8:35

2

SPREUKE 8:13

Afrikaans 1983

AFR83

Om die Here te dien, is om te haat wat verkeerd is. Daarom haat ek hoogmoed en hovaardigheid, 'n verkeerde lewe en slinkse woorde.

Vergelyk

Verken SPREUKE 8:13

3

SPREUKE 8:10-11

Afrikaans 1983

AFR83

Aanvaar wat ek julle leer, dit is meer werd as silwer; kennis is meer werd as die fynste goud. Ek, Wysheid, is kosbaarder as edelstene; wat jy ook al as baie werd beskou, teen my weeg dit nie op nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 8:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest