YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 9:9

SPREUKE 9:9 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy vir 'n wyse mens iets leer, dan kry hy meer wysheid. Wanneer jy vir 'n mens wat reg lewe, iets leer, dan weet hy nóg meer.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee jou aandag aan 'n wyse mens, en hy kry meer wysheid, leer 'n regverdige, en sy kennis vermeerder.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gee aan 'n wyse, en hy word nog wyser; deel kennis mee aan 'n regverdige, en sy geleerdheid neem toe.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee onderrig aan 'n wyse, en hy sal nog wyser word; leer 'n regverdige, en hy sal meer geleerdheid hê.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige is heeltemal anders. Wys jy hom mooi op sy foute, sal hy jou liefhê. Gee hom goeie raad, en hy verstaan die lewe beter. Leer hom om reg te lewe, en hy ken groot geluk.

Deel
Lees SPREUKE 9

SPREUKE 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee jou raad vir ’n wyse mens, en hy sal groter wysheid kry. Onderrig ’n regverdige, en sy kennis sal vermeerder.

Deel
Lees SPREUKE 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's