YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 10

1

SPREUKE 10:22

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:22

2

SPREUKE 10:19

Afrikaans 1983

AFR83

Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:19

3

SPREUKE 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:12

4

SPREUKE 10:4

Afrikaans 1983

AFR83

'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:4

5

SPREUKE 10:17

Afrikaans 1983

AFR83

Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe; wie teregwysing verwerp, dwaal van dié pad af.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:17

6

SPREUKE 10:9

Afrikaans 1983

AFR83

Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:9

7

SPREUKE 10:27

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:27

8

SPREUKE 10:3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:3

9

SPREUKE 10:25

Afrikaans 1983

AFR83

As die stormwind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.

Vergelyk

Verken SPREUKE 10:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest