YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 18

1

SPREUKE 18:21

Afrikaans 1983

AFR83

Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:21

2

SPREUKE 18:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:10

3

SPREUKE 18:24

Afrikaans 1983

AFR83

Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:24

4

SPREUKE 18:22

Afrikaans 1983

AFR83

Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:22

5

SPREUKE 18:13

Afrikaans 1983

AFR83

Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:13

6

SPREUKE 18:2

Afrikaans 1983

AFR83

Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:2

7

SPREUKE 18:12

Afrikaans 1983

AFR83

Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.

Vergelyk

Verken SPREUKE 18:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest