YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 18:12

SPREUKE 18:12 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sal 'n hoogmoedige mens verwoes, maar Hy sal 'n nederige mens belangrik laat word.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sal 'n hoogmoedige mens verwoes, maar Hy sal 'n nederige mens belangrik laat word.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan aan die eer vooraf.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Voor ineenstorting is 'n mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan eer vooraf.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Voor vernietiging is die hart van die mens hoogmoedig, en voor eer is nederigheid.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Die Boodskap (DB)

Hoogmoediges se grootpraatjies help hulle niks in ’n krisis nie. Nederiges wat op die Here vertrou, word in elke nood gehelp.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op selfverheffing volg ineenstorting. Op nederigheid volg eer.

Deel
Lees SPREUKE 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's