YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 18:22

SPREUKE 18:22 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand 'n vrou kry, dan kry hy iets wat goed is, die Here is goed vir hom.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind en 'n welgevalle van die HERE verkry.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie 'n vrou gevind het, het die goeie gevind, en geniet die goedkeuring van die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie 'n vrou vind, vind 'n goeie ding en verkry guns van die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Die Boodskap (DB)

Wie ’n geskikte lewensmaat vind, moet haar nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Dit is ’n teken van die Here se liefde vir jou.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat ’n goeie vrou kry, het geluk gevind. Hy geniet die goedheid van die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:22

SPREUKE 18:22 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's