SPREUKE 18:2
SPREUKE 18:2 Bybel vir almal (ABA)
'n Dwaas wil nie verstandig word nie, hy wil net sê wat hy self dink.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.
Deel
Lees SPREUKE 18