YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 18:24

SPREUKE 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Bybel vir almal (ABA)

Daar is party vriende wat net praat maar wat niks help nie, maar 'n vriend kan vir jou meer lief wees as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n geliefde vriend wat nader is as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Man wat vriende het, moet hom vriendelik toon; en daar is 'n vriend wat nader aanhang as 'n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Die Boodskap (DB)

In tye van nood leer jy jou vriende ken. Sommige praat net, maar doen niks nie. Ander sal alles vir jou doen. Hulle is nader aan jou as ’n broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vriende kan mekaar verwoes. Daar kan ook ’n vriend wees wat nader aan jou is as jou eie broer.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:24

SPREUKE 18:24 AFR83SPREUKE 18:24 AFR83SPREUKE 18:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's