YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 18:13

SPREUKE 18:13 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat nie goed luister voordat hy antwoord nie, doen 'n dom ding, en almal sal dink hy is dom.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit 'n sotheid en 'n skande wees.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie antwoord voordat hy luister – sotheid is sy deel, en ook vernedering.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat 'n saak beantwoord voordat hy dit hoor, dit is vir hom dwaasheid en skande.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Die Boodskap (DB)

Iemand wat antwoord voordat hy luister, praat die grootste onsin. Niemand wil hom meer enige raad vra nie.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat ’n antwoord gee voor hy die vraag gehoor het, is dwaas. Skande wag vir hom.

Deel
Lees SPREUKE 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's