YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf II KORINTHIËRS 9

1

II KORINTHIËRS 9:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

Vergelyk

Verken II KORINTHIËRS 9:8

2

II KORINTHIËRS 9:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.

Vergelyk

Verken II KORINTHIËRS 9:7

3

II KORINTHIËRS 9:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.

Vergelyk

Verken II KORINTHIËRS 9:6

4

II KORINTHIËRS 9:10-11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem, sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.

Vergelyk

Verken II KORINTHIËRS 9:10-11

5

II KORINTHIËRS 9:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe.

Vergelyk

Verken II KORINTHIËRS 9:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KORINTHIËRS 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's