YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KORINTIËRS 9:15

2 KORINTIËRS 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan God die dank vir sy onbeskryflike gawe!

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Bybel vir almal (ABA)

Ons sê vir God dankie vir sy groot present. Dit is so groot dat 'n mens nie kan sê hoe groot dit is nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons dank God vir sy onuitspreeklike gawe.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan God die dank vir sy onbeskryflike gawe!

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dank aan God vir sy onuitspreeklike gawe.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Die Boodskap (DB)

Prys God vir sy ongelooflike groot geskenk aan ons almal!

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dank aan God vir sy onbeskryflike gawe!

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 9

2 KORINTIËRS 9:15

2 KORINTIËRS 9:15 AFR832 KORINTIËRS 9:15 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's