1
Numeri 22:28
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה het die bek van die donkie oopgemaak en sy sê vir Bil’am: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou al drie maal geslaan het?”
Vergelyk
Verken Numeri 22:28
2
Numeri 22:31
Toe maak יהוה Bil’am se oë oop en hy sien die boodskapper van יהוה in die pad staan met Sy uitgetrekte swaard in Sy hand en hy het neergebuig en op sy gesig op die grond geval.
Verken Numeri 22:31
3
Numeri 22:32
Die boodskapper van יהוה vra vir hom: “Hoekom het jy jou donkie hierdie drie keer geslaan? Let op, Ek het as ’n teëstander teen jou uitgekom, want jou pad loop onaanvaarbaar voor My uit!
Verken Numeri 22:32
4
Numeri 22:30
Die donkie sê vir Bil’am: “Is ek nie jou donkie waarop jy gery het vandat ek joune geword het tot vandag toe nie? Was dit ooit my gewoonte om so met jou te maak?” Hy antwoord: “Nee.”
Verken Numeri 22:30
5
Numeri 22:29
Bil’am antwoord die donkie: “Omdat jy met my gekskeer. Ek wens daar was ’n swaard in my hand, dan het ek jou teen die tyd doodgemaak.”
Verken Numeri 22:29
6
Numeri 22:27
Toe die donkie die boodskapper van יהוה sien, gaan sy onder Bil’am lê en Bil’am se woede het gebrand en hy het die donkie met sy staf geslaan.
Verken Numeri 22:27