1
Numeri 23:19
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die Magtige God is nie ’n man dat Hy sou lieg nie, of ’n mensekind dat Hy jammer sal wees nie. Het Hy gesê en sal dit nie doen nie, of het Hy gepraat en sal dit nie waar maak nie?
Vergelyk
Verken Numeri 23:19
2
Numeri 23:23
want daar is geen binding teen Ya’akov of toordery teen Yisra’el nie. Dit sal nou van Ya’akov en van Yisra’el gesê word wat die Magtige God gedoen het.
Verken Numeri 23:23
3
Numeri 23:20
Let op, ek het ’n opdrag ontvang om te seën. Wanneer Hy seën, kan ek dit nie omkeer nie.
Verken Numeri 23:20