1
Spreuke 16:3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Vertrou jou dade aan יהוה toe, dan sal Hy jou planne vestig.
Vergelyk
Verken Spreuke 16:3
2
Spreuke 16:9
Die verstand, wil en emosie van die mens beplan sy lewenswyse, maar יהוה vestig sy voetstappe.
Verken Spreuke 16:9
3
Spreuke 16:24
Die woorde van ’n wyse man is soos ’n heuningkoek: soet vir die lewe en ’n gesondheid vir die gebeente.
Verken Spreuke 16:24
4
Spreuke 16:1
Die redevoering van die verstand is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van יהוה.
Verken Spreuke 16:1
5
Spreuke 16:32
Hy wat stadig is om kwaad te word, is beter as die magtiges en hy wat sy gees beheer, as hy wat ’n stad inneem.
Verken Spreuke 16:32
6
Spreuke 16:18
Arrogansie kom voor verwoesting en trots kom voor die katastrofe.
Verken Spreuke 16:18
7
Spreuke 16:2
Al die lewenswyses van ’n man is suiwer in sy eie oë, maar יהוה toets die gees.
Verken Spreuke 16:2
8
Spreuke 16:20
Hy wat ’n opdrag verstaan, sal die goeie vind; gelukkig is hy wat op יהוה vertrou.
Verken Spreuke 16:20
9
Spreuke 16:8
Eerder ’n bietjie, saam met onpartydige opregtheid, as ’n groot opbrengs, onregverdig ingebring.
Verken Spreuke 16:8
10
Spreuke 16:25
Daar is ’n lewenswyse wat reg lyk in die oë van ’n mens, maar die einde daarvan is die pad van die dood.
Verken Spreuke 16:25
11
Spreuke 16:28
’n Bose man bedreig wat reg is en vervolg sy naaste sonder rede.
Verken Spreuke 16:28