YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:25

SPREUKE 16:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens dink miskien dat hy reg lewe, maar dan bring dit hom later by die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Die Boodskap (DB)

Soms lyk ’n lewenstyl goed en reg. Uiteindelik bring dit net ellende.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit kan lyk of ’n mens reg lewe. Agterna gesien is dit die pad na die dood.

Deel
Lees SPREUKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's