YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:24

SPREUKE 16:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Aangename woorde is soos 'n heuningkoek, soet vir die siel en gesondheid vir die gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Bybel vir almal (ABA)

Woorde wat lekker is om te hoor, is soos 'n heuningkoek, dit is soet en dit hou 'n mens gesond.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek: soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vriendelike woorde is 'n heuningkoek wat oorloop – soet vir die keel en helend vir die gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Aangename woorde is soos 'n heuningkoek, soet vir die siel en gesondheid vir die gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Die Boodskap (DB)

Mooi woorde is soos iets lekkers. Aangenaam om te eet. Goed vir die liggaam.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mooi woorde is soos heuning; dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:24

SPREUKE 16:24 AFR83SPREUKE 16:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's