YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:8

SPREUKE 16:8 Bybel vir almal (ABA)

Dit is beter om 'n bietjie te hê wat jy eerlik gekry het as om baie te hê wat jy nie eerlik gekry het nie.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Bietjie, saam met geregtigheid, is beter as 'n groot inkomste verkry deur onreg.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Beter is 'n bietjie met geregtigheid as groot inkomste sonder reg.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Die Boodskap (DB)

Liewer eerlik wees en min besit as ’n sak vol geld wat oneerlik verkry is.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis beter om arm te wees en regverdig, as om ryk en oneerlik te wees.

Deel
Lees SPREUKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's