YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:28

SPREUKE 16:28 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat ander mense wil bedrieg, laat mense twis, hy hou aan om te skinder en hy maak vriende kwaad vir mekaar.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat die waarheid verdraai, veroorsaak twis, iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Onverstandige man saai twis, en 'n fluisteraar skei die hoofvriende.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Die Boodskap (DB)

Mense wat ompaaie met die waarheid loop, veroorsaak oral rusie. ’n Skindertong vernietig mooi vriendskappe.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat leuens verkoop, sit rusie aan die gang. Iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.

Deel
Lees SPREUKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's