SPREUKE 16:20
SPREUKE 16:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal goed gaan met iemand wat doen wat 'n mens vir hom leer, hy sal gelukkig wees as hy glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hom toespits op 'n saak, sal sukses behaal, en wie op die HERE vertrou, is gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie 'n saak met wysheid hanteer, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, gelukkig is hy.
Deel
Lees SPREUKE 16