1
Hebreërs 3:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
maar verneem van mekaar elke dag, solank as dit vandag genoem word sodat niemand van julle deur die misleiding van sonde verhard word nie
Vergelyk
Verken Hebreërs 3:13
2
Hebreërs 3:12
Pas daarom op, my broers, dat daar nie in enige van julle ’n bose en vertrouelose verstand, wil en emosie is en hy van die Lewende God af wegdwaal nie
Verken Hebreërs 3:12
3
Hebreërs 3:14
want ons is aan Die Gesalfde Een verbind, as ons van die begin af tot die einde toe aan hierdie ware verbond vashou.
Verken Hebreërs 3:14
4
Hebreërs 3:8
verhard nie julle verstand, wil en emosie om Hom kwaad te maak, soos hulle wat rebels is en soos in die dag van die toetsing in die wildernis
Verken Hebreërs 3:8
5
Hebreërs 3:1
My afgesonderde broers, wat deel in die hemelse roeping, dink daarom versigtig aan Yeshua, Die Gesalfde Een, wat ons openlik erken as God se Afgevaardigde en nie-Levitiese Hoofpriester.
Verken Hebreërs 3:1