HEBREËRS 3:13
HEBREËRS 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle moet mekaar help om reg te lewe, sodat niemand van julle hardkoppig word omdat die sonde hom verlei nie. Julle moet dit doen elke dag wat julle lewe, elke dag wanneer julle kan sê dit is nog “ vandag.”
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar vermaan mekaar elke dag so lank as dit vandag genoem word, sodat niemand van julle deur die verleiding van die sonde verhard word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar solank daar nog 'n “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3