1
Hebreërs 2:18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want hierin, dat Hy self gely het en versoek is, kan Hy dié help wat versoek word.
Vergelyk
Verken Hebreërs 2:18
2
Hebreërs 2:14
Aangesien die kinders daarom deelgenote is aan vlees en bloed, het Hy aan dieselfde ’n deelgenoot geword sodat Hy deur die dood, die een tot niet kon maak wat outoriteit oor die dood gehad het, wat die teëstander is
Verken Hebreërs 2:14
3
Hebreërs 2:1
As gevolg hiervan is ons dit verskuldig om meer aandag te gee aan wat ons gehoor het sodat ons nie val nie
Verken Hebreërs 2:1
4
Hebreërs 2:17
As gevolg hiervan was dit reg dat Hy in alles aan Sy broers gelyk moes word sodat Hy aktief kan omgee en ’n Hoofpriester wees, vertrouenswaardig aan die dinge van God, om toedekking te maak vir die sondes van mense
Verken Hebreërs 2:17
5
Hebreërs 2:9
maar ons sien Hom, Yeshua, wat vir die lyding van Sy dood, ’n bietjie laer as die engele was. Lof, eer en waarde word op Sy hoof geplaas, want los van God, het Hy in die plek van elkeen die dood gesmaak
Verken Hebreërs 2:9