1
Hebreërs 4:12
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want die boodskap van God leef en is in alles genoeg en skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur tot by die skeiding van lewe, gees, gewrigte en van murg en beoordeel die motiewe en gewete van die verstand, wil en emosie.
Vergelyk
Verken Hebreërs 4:12
2
Hebreërs 4:16
Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van Sy onverdiende guns gaan sodat ons liefdevolle omgee kan ontvang en ons sal onverdiende guns vind om ons te help in ’n tyd van lyding.
Verken Hebreërs 4:16
3
Hebreërs 4:15
want ons het nie ’n hoofpriester, wat nie in staat is om te vereenselwig met ons swakhede nie, maar Een wat in alle opsigte getoets is net soos ons, maar sonder dat Hy sonde het.
Verken Hebreërs 4:15
4
Hebreërs 4:13
Niks wat geskep is, is onsigbaar in Sy Teenwoordigheid nie, maar alles is kaal en ontbloot in die oë van Hom aan Wie ons verantwoording doen
Verken Hebreërs 4:13
5
Hebreërs 4:14
want daar is daarom vir ons ’n Groot nie-Levitiese Hoofpriester wat opgegaan het na die hemel: Yeshua, Die Gesalfde Een, die Seun van God; laat ons vashou aan Sy belydenis
Verken Hebreërs 4:14
6
Hebreërs 4:11
Laat ons daarom moeite doen om in te gaan in dié rus sodat ons nie dalk val soos die wat nie oortuig is nie
Verken Hebreërs 4:11