YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 3:14

HEBREËRS 3:14 Bybel vir almal (ABA)

Want ons is Christus se vriende en ons werk saam met Hom as ons tot aan die einde aanhou om vas te hou aan die dinge wat ons in die begin geglo het.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons behou deel aan Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons het inderdaad deelgenote van •Christus geword, mits ons enduit stewig bly vashou aan ons aanvanklike geloofsvertroue

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ons het deelgenote aan Christus geword as ons die begin van ons vertroue tot die einde toe volhard

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Die Boodskap (DB)

Wat Christus s’n is, is ons s’n as ons enduit vasberade op God bly vertrou soos ons dit aan die begin gedoen het.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want as ons enduit stewig bly vashou aan die vertroue op God waarmee ons oorspronklik begin het, het ons deelgenote geword van alles wat aan Christus behoort.

Deel
Lees HEBREËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's