YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 3:8

HEBREËRS 3:8 Bybel vir almal (ABA)

dan moet julle nie hardkoppig wees nie, soos toe julle opstandig was teen God op die dag toe julle vir Hom in die woestyn getoets het.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het en My in die woestyn op die proef gestel het.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

moenie julle harte verhard, soos tydens die opstand die dag van versoeking in die woestyn

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verhard julle harte nie soos in die terging, op die dag van versoeking in die woestyn nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Die Boodskap (DB)

moet julle nie ignoreer wat Hy sê nie. Julle voorvaders het presies dit in die woestyn gedoen - hulle het teen My gedraai en gekyk hoe ver hulle met My kan gaan voor Ek my geduld verloor. Julle moet beslis nie hulle voorbeeld volg nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet julle nie julle harte verhard soos Israel gedoen het toe hulle gerebelleer het nie, toe hulle God se geduld in die woestyn getoets het.

Deel
Lees HEBREËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's