YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus 19

1

Levitikus 19:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jy mag nie haatdraend wees en 'n wrok koester teen die kinders van jou volk nie. Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:18

2

Levitikus 19:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle mag nie snye op julle liggame maak vir 'n afgestorwene nie, en julle mag julle nie tatoeëer nie. Ek is die HERE.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:28

3

Levitikus 19:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Praat met die hele volksvergadering van die Israeliete en sê vir hulle, ‘Julle moet heilig wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:2

4

Levitikus 19:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ ‘ Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie. Wys jou volksgenoot openhartig tereg. Jy mag nie 'n misstap teen hom bly hou nie.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:17

5

Levitikus 19:31

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ ‘ Moet julle nie wend tot waarsêergeeste nie, en by voorvadergeeste moet julle nie hulp soek nie. Dit is net om deur hulle •onrein te word. Ek, die HERE, is julle God.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:31

6

Levitikus 19:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jy mag nie as 'n kwaadstoker tussen jou mense rondgaan nie; jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die HERE.

Vergelyk

Verken Levitikus 19:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest