YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 19:17

LEVITIKUS 19:17 Bybel vir almal (ABA)

“Jy mag nie 'n ander mens haat nie, jy moenie nét aanhou sê iemand is skuldig nie, jy moet ook vir hom sê wát hy verkeerd doen.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berispe, sodat jy om sy ontwil geen sonde op jou laai nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘ Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie. Wys jou volksgenoot openhartig tereg. Jy mag nie 'n misstap teen hom bly hou nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie; jy moet jou naaste in elk geval bestraf en geen sonde op hom ly nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Die Boodskap (DB)

Moenie met ’n wrok in jou hart teen ’n ander rondloop nie. Praat die saak met hom uit sodat jy nie oor hom begin verkeerd doen nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie haat teen enigeen van jou familielede in jou hart vertroetel nie. Wees reguit en wys jou buurman op sy oortreding sodat jy nie ook skuldig is aan wat hy verkeerd doen nie.

Deel
Lees LEVITIKUS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's