LEVITIKUS 19:18
LEVITIKUS 19:18 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moenie dieselfde slegte ding aan 'n ander Israeliet wil doen wat hy aan jou gedoen het nie, jy moenie vir hom kwaad bly nie. Jy moet vir jou naaste so lief wees soos jy lief is vir jouself. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here.