YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus 20

1

Levitikus 20:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As daar iemand is wat by 'n manlike persoon slaap soos by 'n vrou, het hulle albei iets afstootliks gedoen. Hulle moet beslis sterf. Hulle bloedskuld is op hulle.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:13

2

Levitikus 20:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ ‘ Sorg dat julle heilig bly; wees heilig, want Ek, die HERE, is julle God.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:7

3

Levitikus 20:26

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle moet vir My heilig wees, want Ek, die HERE, is heilig en Ek het julle van die volke afgesonder om aan My te behoort.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:26

4

Levitikus 20:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle moet my vaste voorskrifte nakom en dit uitvoer. Ek is die HERE wat julle heilig maak.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest