YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 19:16

LEVITIKUS 19:16 Bybel vir almal (ABA)

“Jy mag nie skinder van mense nie. Jy mag nie iets doen wat gevaarlik is vir ander mense se lewe nie. Ek is die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie loop en skinder nie, jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy mag nie as 'n kwaadstoker tussen jou mense rondgaan nie; jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy mag nie op en af trek as 'n kwaadspreker onder jou volk nie, en jy mag nie teen die bloed van jou naaste standhou nie: Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Die Boodskap (DB)

Moenie loop en kwaadpraat oor ander nie. Moenie jou naaste se lewe bedreig nie. Ek is die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 19

LEVITIKUS 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie skinderstories onder mense versprei nie. Moenie probeer om jouself te bevoordeel ten koste van jou buurman se lewe nie, want Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's