1
Psalms 18:2
Bybel vir almal
Dawid het gesing: Here, ek is baie lief vir U, U maak my sterk.
Vergelyk
Verken Psalms 18:2
2
Psalms 18:30
Ja, wanneer U by my is, dan kan ek 'n klomp mense aanval, wanneer my God by my is, dan kan ek oor 'n hoë muur spring.
Verken Psalms 18:30
3
Psalms 18:3
Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry. My God, U is my rots, ek voel veilig by U, U is vir my soos 'n skild, U is sterk en U red my, U is vir my 'n veilige plek.
Verken Psalms 18:3
4
Psalms 18:6
Toue van die doderyk het my vasgebind, vangstrikke van die dood het my vasgevang.
Verken Psalms 18:6
5
Psalms 18:28
Ja, dit is U wat mense red wat hulleself nie kan beskerm nie, dit is U wat mense verneder wat dink hulle is belangrik.
Verken Psalms 18:28
6
Psalms 18:32
Die Here is die enigste God, net ons God is 'n rots.
Verken Psalms 18:32
7
Psalms 18:46
Hulle skrik en hulle kom uit hulle stede, die stede wat sterk mure het.
Verken Psalms 18:46
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's