Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Filippense 2:9-11

Filippense 2:9-11 ABA

Daarom het God Hom belangrik gemaak, baie belangrik. En God het vir Hom 'n Naam gegee, die belangrikste van al die Name, die Naam “Here.” Daarom sal almal vir Jesus aanbid, almal in die hemel en op die aarde en onder die aarde. Ja, al die mense sal sê hulle glo dat Jesus Christus die Here is, en so sal hulle vir God die Vader prys.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnFilippense 2:9-11