Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Filippense 2:6-8

Filippense 2:6-8 ABA

Hy was dieselfde soos God, maar Hy het nie gedink dat Hy altyd moet aanhou om so belangrik soos God te wees nie. Hy het Homself verneder en Hy het geword soos 'n slaaf, Hy het 'n mens geword soos ons. Toe Hy 'n mens geword het, het Hy Homself nog meer verneder, Hy was gehoorsaam en Hy het gesterf. Ja, Hy het aan die kruis gesterf.

Hình ảnh câu Kinh Thánh cho Filippense 2:6-8

Filippense 2:6-8 - Hy was dieselfde soos God,
maar Hy het nie gedink
dat Hy altyd moet aanhou
om so belangrik soos God
te wees nie.
Hy het Homself verneder
en Hy het geword soos 'n slaaf,
Hy het 'n mens geword soos ons.
Toe Hy 'n mens geword het,
het Hy Homself
nog meer verneder,
Hy was gehoorsaam
en Hy het gesterf.
Ja, Hy het aan die kruis gesterf.Filippense 2:6-8 - Hy was dieselfde soos God,
maar Hy het nie gedink
dat Hy altyd moet aanhou
om so belangrik soos God
te wees nie.
Hy het Homself verneder
en Hy het geword soos 'n slaaf,
Hy het 'n mens geword soos ons.
Toe Hy 'n mens geword het,
het Hy Homself
nog meer verneder,
Hy was gehoorsaam
en Hy het gesterf.
Ja, Hy het aan die kruis gesterf.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnFilippense 2:6-8