Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Markus 16:4-5

Markus 16:4-5 ABA

Die klip was baie groot, maar toe hulle kyk, sien hulle iemand het klaar die klip voor die graf weggerol. Toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jongman wat regs in die graf sit. Hy het lang wit klere aangehad. Die vroue was baie bang.

Những video dành cho Markus 16:4-5