Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Matteus 25:23

Matteus 25:23 ABA

Sy eienaar sê toe: ‘Dit is goed. Jy is 'n goeie slaaf, jy het gedoen wat ek wou hê. Jy het goed gewerk met die bietjie geld wat ek vir jou gegee het, ek sal nou vir jou baie meer geld gee sodat jy daarmee kan werk. Kom in, jy moet bly wees saam met my, jou eienaar.’

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnMatteus 25:23