Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Genesis 3:17

Genesis 3:17 ABA

Daarna het die Here God vir die mens gesê: “Jy het na jou vrou geluister en jy het geëet van die vrugte van die boom wat jou kan help om te weet wat goed is en wat sleg is. Ek het vir jou gesê jy moenie daarvan eet nie. Daarom vervloek Ek die grond waarin jy moet werk. Jy sal baie swaar kry en jy sal jou hele lewe lank hard werk om genoeg kos te kry.

Những video dành cho Genesis 3:17

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnGenesis 3:17