Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Galasiërs 4:4-5

Galasiërs 4:4-5 ABA

Maar toe God besluit het dit is die regte tyd, het Hy sy Seun gestuur. Sy Seun was 'n mens, soos ons, en Hy moes doen wat die wette sê. Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword.

Hình ảnh câu Kinh Thánh cho Galasiërs 4:4-5

Galasiërs 4:4-5 - Maar toe God besluit het dit is die regte tyd, het Hy sy Seun gestuur. Sy Seun was 'n mens, soos ons, en Hy moes doen wat die wette sê. Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnGalasiërs 4:4-5