Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Handelinge 4:13

Handelinge 4:13 ABA

Die Joodse leiers was verbaas toe hulle sien dat Petrus en Johannes nie bang is om oor Jesus te praat nie. Want hulle het geweet dat Petrus en Johannes die Wette van Moses nie goed geken het nie en dat hulle nie geleer het om voor ander mense te praat nie. Hulle het ook geweet dat Petrus en Johannes dissipels van Jesus was.

Những video dành cho Handelinge 4:13

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnHandelinge 4:13