1
EKSODUS 25:8-9
Afrikaans 1983
AFR83
“Hulle moet vir My 'n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon. Die tabernakel en al sy toebehore moet gemaak word presies volgens die plan wat Ek jou gewys het.”
So sánh
Khám phá EKSODUS 25:8-9
2
EKSODUS 25:2
“Sê vir die Israeliete hulle moet elkeen vir My 'n offergawe bring. Julle moet die offergawes aanvaar soos dit vir My aangebied word
Khám phá EKSODUS 25:2