1
Lukas 2:11
Bybel vir almal
ABA
Vandag is julle Redder in die stad van Dawid gebore. Hy is Christus die Here.
So sánh
Khám phá Lukas 2:11
2
Lukas 2:10
Die engel het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, want ek bring vir julle 'n goeie boodskap. Al die mense sal baie bly wees daaroor.
Khám phá Lukas 2:10
3
Lukas 2:14
Prys God in die hoogste hemel. By die mense op die aarde sal daar vrede wees, by die mense vir wie Hy lief is.
Khám phá Lukas 2:14
4
Lukas 2:52
Jesus het groot geword en nog meer wysheid gekry. God en die mense was lief vir Hom.
Khám phá Lukas 2:52
5
Lukas 2:12
Julle sal weet dit is Hy wanneer julle 'n baba sien wat toegedraai is en in 'n krip lê.”
Khám phá Lukas 2:12
6
Lukas 2:8-9
Daar was skaapwagters buite in die veld naby Betlehem. Hulle het in die nag hulle skape opgepas. 'n Engel van die Here het by hulle kom staan, en die lig van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle was baie bang.
Khám phá Lukas 2:8-9