Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 11: ‘n Goeie reputasie begin by jou huis. Soos Peterson vertaal: "As jy wysheid leer, my seun, sal dit my gelukkig maak en sal ek kan terugantwoord as ek weer skimpe oor jou hoor." (AFR83). Dit is ook waar in die geloofsgemeenskap. Vergelyk Paulus se vreugde oor die Tessalonisense se standvastigheid (1 Tessalonisense 2:19-20; 3:8).
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More