Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 17: Yster slyp yster, vriende vorm mekaar. Dié spreuk is só goed gestel, dit sou ‘n skande wees om dit te probeer anders stel. En dit is só waar!
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More