Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 317 YA 365

Vers 15 en 16: ‘n Maat wat rusie maak oor alles is onuitstaanbaar sleg. Dit is soos die aanhoudende gedrup van 'n lekkende dak in stortreën. ‘n Twisgierige eggenoot kan net so min beheer word as om die wind te probeer inperk, of olie met jou hand te probeer vashou.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More