Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 315 YA 365

Vers 13: Verskans jou teen uitbuiting deur vreemdes. Dring aan op sekuriteit — bv. 'n man se bo-kleed as pand — of dit vir 'n bona fide persoon ("vreemdeling", 'n nie-Israeliet) of 'n prostituut ("vreemde vrou") is. Onthou dat Spreuke eintlik borgskap in sy geheel afraai (Spreuke 6:1-5; 20:16). Vrygewigheid is goed en reg. Gee as iemand iets van jou vra. Borgskap is egter gevaarlik. Moenie vir 'n ander se skuld instaan nie. Dit kan jou ruïneer.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More